Juffrou! Juffrou kyk vir ... (2)

  • 0

… Amore! Sy verwys na 'n bril as 'brille', praat van 'n ou wat sy brille iewers vergeet het en toe dra hy maar sy voorskrif donkerbrille. Kyk ook vir Marietta; sy hou aan sê "wees op die uitkyk vir ..." Dis mos nie reg nie, is dit nie 'n direkte vertaling van "be on the look out for ..." nie? Dan is daar ook 'n program op juffrou se stasie wat 'Chill' genoem word en dis heeltemal Engels.

Jan Rap

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top