Ek hou baie van Naomi Meyer se onderhoud met Deborah Steinmair op LitNet.
Terloops, ek dink een rede hoekom SêNet so gekwyn het, is dat mens eers op MENINGS moet klik, en dan op BRIEWE. SêNet moet prominent op die hoofbladsy van LitNet toeganklik wees.
Kleinboer
Naskrif: ek sien nou dinge het verander, SêNet word wel prominent op die hoofbladsy genoem.

