as drome subliminaal wegbly (2)

  • 0

??onkund’-ontkenningskundig, as versinde onsin aangeteken,??astrant stuitlikheid, van pro-kreasionisties beweging,??voortdurend’ warawara oor voordeel, nut, van Gewete-herwinning,??hoe Lewe Twee eintlik al is, waarvoor Mens moet leef,??hoe Mens, opreg, na Liefde, vir Naaste, moet streef,??te veel Mens ideologies gedehumaniseer, ont-Mens,??offisieel, amptelik tot status van ’ondier’ uitrangeer,??ultra-segregasionisties gesegregeer, tot ’tuislander’,??stereotipies verpejorativeer, agitproplik gekondisioneer,??tot iets ongewens, plaag, pes, rasioneel uitwisbaar,??’vyand’, onaantasbaar, nie -integreerbaar, on-?Mens,??onwenslik, geminag deur papsakpolitici-paparazzi,??gehaat, soos ’n stuk vuilgoed, etter, kwaad,??nie tot waardigheid, Menslikheid, in staat,??te midde van ’fracking’, GM, tol-eis, kloning,??kwantumfisika, oorlogsugtigheidsindroom,??sukkel net meer en meer, Mens, ko-Aardling,??Naaste, nu, kop net so effens bo H2O te hou,??kapitaaltsunami se vloedgolf, deining, t’ontwyk,??chaos, paniek, wanorde, angs en vrees op markte,??tekens, liggies en al, van struktuurgeweldspraktyk,??hoe Mens met oorlog kompetisie elimineer, uitwis,??hoeveel sjelt daagliks geskenk, opgeoffer word,??voor "Duiwelspiek"-ikoon se topografies troon,??hoeveel tjieng inne selfvernietigingsprojek g’stort,??asof Wese, Millennium Drie Homo Sapiens Sapiens,??inderwaarheid, geensins tot menslikheid in staat,??nimmer voorheen van God se Wet gehoor, verneem,??Lewe Twee Visie as opsie, op agenda, wou g’plaas’t

???Jacobus Faasen?????? ? ?

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top