noggie volledig volmaan

  • 0

??Millennium Drie Herwinning, in situ situasie, gebeurtenis,? ?aanvaarding, goedkeuring, van allgemein b’kint Skeppersbeleid,?? doelmatig na-, voortstrewing, van Wetenskaplik Waarheid,??altyd anie wonner, of wense werklik al verwesenlik is??noggie realiteitsprogramlik, Millennium Drie Menslik, ervaar, dese Deja Vu,??sien Mens net soms, van ver af, innie grys, assit reent,??soektog na Eewge Lewe, byna gedaan, oppela, kapoet???Mens stellie Skepper se Skepping baie hoog op prys,??klaar laat gaan, enige hoop, oppe vorm van voortbestaan,??net magslustig, superioriteitsindroomlik, aaneen wil kom??sal Gewete-herwinning, Self-heropbouer s’n,??Geregtigheid, Wetenskap, verwesenlik, via Lewe Twee Visie,??Mens agterkom, daa’s iets agter, emva, prewel van ’Amen’

??Jacobus Faasen???

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top