SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Wat is toch het geheim van Irma Joubert?

Dorienke de Vries 2012-04-24 Deze vraag bekruipt me de laatste tijd meer dan eens. Vandaag heb ik het manuscript van haar vierde boek ingeleverd (ja, lieve lezer, er komt nog meer); ondertussen staat het eerste nog steeds in de top-tien en kwam het derde daar vorige week binnen op nummer één.

Die Springbokspan

Enjee 2012-04-24 My gewoonlike onbetroubare informant, Mutz Willigh, het my vertroulik meegedeel dat Heyneke nog ’n paar manne soek vir sy span teen die Engelse.

my liewe Mens

Jacobus Faasen 2012-04-23 hoe goed ken Mens Mens Self ...?

Oorgangsfossiele?

Angus 2012-04-23 So ’n tyd gelede het ek “eksperimente” in my “laboratorium” hier op SêNet gedoen om te bewys dat daar nie eintlik oorgangsfossiele is nie, maar dat elke lewende organisme, elke lewende wese, ’n oorgangsfiguur is.

Australië se lugrederye in die knyp

Francois Williams 2012-04-23 Kroese het op 'n stadium hier gekraai hoe wonderlik is OZ en sy lugrederye, maar die afgelope jaar of wat was daar tallose veiligheidsinsidente, loondispute, stakings en grootskaalse finansiële verliese!

sonner Naaste-Liefde

Jacobus Faasen 2012-04-23 hele gemeenskap, God Weet, Mens ...

Vir Varkspek oor die moeilikheid

Jan Rap 2012-04-23 Dis soos jy sê, die mense is kwaad ...

Waar gaan Afrikaans heen?

Naas Viljoen 2012-04-23 Wat gaan aan by Tygerberg?

Briewe van die grens 1976-1978: oproepinstruksies

Boer in Beton 2012-04-23 Hoe goed onthou ek dit nie. Pa en Ma het van die stad gekom soos elke Vrydag nadat hulle "dorp toe" gegaan het en pos uitgehaal het. Pa het die groot koevert met my nommer, rang en naam na my toe uitgehou – woordeloos ...

Oor SêNet en mikrogeeste

Johannes Comestor 2012-04-20 Dalk is daar hoop vir die skryfarbeid van mikrogeeste ...

Jan Rap, jy’s in die moeilikheid

Varkspek 2012-04-20 Jy het mense kwaad gemaak - lees die kommentaar onderaan jou brief. Nou’s ek bang om ook weer iets te sê, netnou slaat hulle my.

Vir Wouter Ferns en Stephan Marcus

Jan Rap 2012-04-20 Julle opmerkings onderaan my brief van 18 April verwys.

Sy wou trou

2012-04-20 Ek hoor sy vry na ’n welaf boer ...

Wie het hierdie kinderrympie geskryf, weet iemand?

Carina C 2012-04-20 "My rok is stukkend en my beentjies vuil ..."

Eers was daar ’n skrywer

Ansie Fourie 2012-04-20 Eers was daar ‘n skrywer ... toe meer skrywers en toe kom die uitgewers en boekverkopers.

Eerste Mens

Jacobus Faasen 2012-04-19 noulat Eerste Mens, uit’r Aard&rsquo ...

Hemel en hel

Angus 2012-04-19 Oorspronklik het die woord hel ’n veilige plek beteken.

Vir Wouter Ferns

Jan Rap 2012-04-19 Ek stel voor jy besin voor jy weer skryf.

SêNet het sy hart verloor

Gerrida 2012-04-19 Die forum het sy hart verloor.

Die prys van politieke korrektheid

Markus Quotus 2012-04-19 Roald told Bob Bernstein he was "shattered" by this unreasonable attitude, complaining that he could not understand why the NAACP viewed his story as a "terrible dastardly anti-negro book".
Top