Sjalom.
Jonathan Haidt is ’n wetenskaplike in onder meer "self-transendensie".
’n CNN-verslag oor sy werk kan hier gelees word.
Een van sy insiggewende seminare kan hier gekyk word.
Ek het geen kommentaar nie behalwe dat sy aansluiting ook by Charles Darwin se werk "The Descent of Man, and Selection in Relation to Sex", in geheel ’n aangename en verruimende ervaring is.
Namaste!
Futuristiese Abrahamitiese Hindoe en Boeddhistiese katolieke liefde,
Cornelius Henn

