Kroese het op 'n stadium hier gekraai hoe wonderlik is OZ en sy lugrederye, maar die afgelope jaar of wat was daar tallose veiligheidsinsidente, loondispute, stakings en grootskaalse finansiële verliese!!
Nou blyk dit dat die gemiddelde Ozzie vlieënier ook maar bra power is, ons lees hierdie op stuff se webblad ...
Welkom in Australië ... lekker vlieg ... en gaan praat jou snert daar, Kroese, en sommer Oester ook!
Francois Williams
