SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Repliek op Le Cordeur: Ignoreer reglemente vir die toekenning van pryse?
2012-04-01 As dr Le Cordeur die Akademie se reglement gelees het, sou hy geweet het dat die prys vanjaar nie volgens die reglement aan Small toegeken kon word nie.Tyd vir Darwiniste om aan te beweeg
2012-03-30 Dit wil voorkom asof darwiniste vandag poog om deur hipotese gebou rondom komplekse biologiese en fisiologiese prosesse (Stephan noem nege sulkes) aanspraak te maak op die sukses van darwinisme as model.The dying members of SêNet
2012-03-30 Like everything else on this planet there is a beginning and an end to everything.Afrikaanse reklame half Engels
2012-03-30 ’n Hele klomp advertensies op die radio (RSG) eindig met ’n Engelse slagspreuk.Wes-Transvaal vir Yuri
2012-03-30 Yuri, jou briefie oor Wes-Transvaal het nostalgie oor my laat spoel. Dis my geboortegrond wat jy van praat, my vrind.Waarom kla oor Adam Small se Hertzogprys?
2012-03-29Nicol Stassen stel net belang in sy eie skrywers. As een van hulle die Hertzogprys gewen het, sou hy meer boeke verkoop het en meer geld gemaak het.
