asse afficionado, brigado, compadre, de lux,
bly Mens intensief bewus, van seisoensflux,
fluktuering, fluktuasie, streng seisoenwisseling,
nie net van een tot anner, maar ook van aard,
verbanning, uit Paradys, toe glattie goeie staart
Jacobus Faasen

