Wat het van Swys geword? Hy is nou al maande lank stil. Ek hoop nie hy het hom vererg vir iets wat ek gesê het nie, of miskien het hy agtergekom hy korrespondeer met 'n onnosel ou. Swys, ek is nie altyd so dom nie, as jy dalk hier lees, ek beleef net soms insinkings, tot so twee of drie keer per dag.
Skryf tog weer iets as jy hier lees, ek waardeer jou wyse woorde.
Webvoet, moet asseblief nie die opskrif verander nie, ek wil hê dit moet Swys se oog vang as hy dalk net so oor die briewe gly met sy oog. 'n Rukkie gelde het ek vir Jan Rap gekryf en jy het die opskrif verander, toe het hy nooit gereageer nie.
Groete,
Varkspek

