Ek lees hier oor Nieu-Seeland en Finland.
Hoop nie Pietertjie se hart is nou gebreek nie. Ek meen: hy het sulke hogere hoop gehad vir Nieu-Seeland noudat Finland hom gefaal het. Shaaim. Dan weer, dis lande met dieselfde probleme! Wie gee eintlik om watter een is die grootste afvalput?
Bly tog net weg!
Francois Williams

