SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Christene en hul geloof?
2013-03-14 Hier is 'n man so 6 jaar ouer as ek, wat besluit hy tree in die Karoo af! Sê ek verlede jaar in Augustus hy moet sy karavaantent met toue of moontlik, kabels, vasmaak!Waarom ek van RSG hou
2013-03-14 Vergelykend tot wat van ‘n radiostatsie verwag word, voldoen RSG suksesvol daaraan en dit was ‘n aangename verrassing.So lyk ek nou in die Karoo!
2013-03-14 Jislaaik die flits van xperia selfoon kamera is skielik en skerp in die Karoo-nag!Diana Cooper, die eerste lady Di
2013-03-14 "Sy was eksentriek, eksoties, uitdagend, selfversekerd, onselfbewus, oorspronklik (dus geen na-aper nie), maar ook dikwels respekloos, onbeskof, ledig, verveeld, onvergenoegd en rusteloos."Geheuekiekie 20
2013-03-14 "Hy sê hy word toe later wakker van rook wat die hele voorhuis vol is en hy kom naend agter dis die stoel wat so rook."Webvoet: Wat gaan aan onder "Meeste Kommentaar"?
2013-03-12 Hiermee 'n verbaasde tog algemene vragie van my kant; hoekom verwyder julle Kobus de Klerk se monumentale "volledige bydraes" onder hoofde "meeste kommentaar", sodra dit na soveel toewyding deur belangstellendes as 'n volslae spul twak uitgewys is?Goddamn this drizzle
2013-03-12 Goddamn this pity party, March 11, the birthday of my father. I just thought of phoning my mother to ask her to confirm his age in the name of adding another sentence.So gemaak en so gelaat staan
2013-03-12 Dit blyk net nie moontlik te wees om vir iemand wat van kleins af vertel is dat hy ‘n maker het wat dink dat hy ‘n onnosele gemors is, selfrespek te leer nie.Die Wouter-faktor
2013-03-12 Aan diegene wat nuut op SêNet is, wil ek 'n bietjie agtergrond oor Wouter gee en daarmee sommer ook SêNetters van weleer se geheue verfris.Navraag oor Elsa Joubert
2013-03-12 Hi julle, ek het die info oor Elsa Joubert van 9 Maart in BY baie geniet ...Vreemde uitlatings deur George Claassen
2013-03-12 Ek was in die laerskool- en hoërskoolkoshuis, was dus verplig om week na week in die kerk (NG) te wees, vir baie jare, en ek kan nie één keer onthou dat die dominee vertel het dat sogenaamde apartheid skriftuurlik gefundeer is nie.speelveldgradiënt
2013-03-12 nu, krisis-’n-al, lyk markb’weg’ng b’low’nd,vord’ring, progressie, wet’nskapl’k b’rek’nd,
