Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Jan Rap2013-03-19Toe ek vroeër vandag die LitNetwebblad probeer oopmaak kom daar gedurig 'n foutboodskap op en dan klink die ding uit. Ek probeer toe 'n ander roete en kom op die argief af, briewe uit 2007 en was dit nou interessant!
François Verster2013-03-19"Gert en Schalk het hulle kant gebring om die luim verder te versag met volronde fluweelklanke wat goed gepas het by die mossels, brood en ander Weskus-cuisine - waarvan daar genoeg was om mínstens al Afrika se honde te voed."
Hans Richardt2013-03-18Ek steek my nek ver uit, maar meeste stadsrade met dienste probleme, het vroue in die posisies waar hul nie dienste gelewer kan kry nie!
Hans Richardt2013-03-18As dit afkoel in die Karoo en die mis vroegoggend op Roggeveldberge en veral Rebunie lê, dan is die nag se geraas en slaapversteuring vergete!
Hans Richardt2013-03-18"Dis ’n wonderlike manier om jou eie tuin te beleef! Slaan ’n twee-man-tent in jou lapa op en beleef al die besoekers van laksman, suikerbekkie, grootooruil, piet-my-vrou, kokkewiet, muisvoëls, toktokkies, streepmuise, ja, selfs hardegat dikstert geel skerpioene!"
Jan Rap2013-03-18Ek maak graag van jou aanbod gebruik. ’n Vriend van my is ’n nutsman par excellence, hy’t deur die jare die vriendekring se yskaste, motors, alarmstelsels ens installeer, help installeer en gehelp om dit in stand te hou.