SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
jhô!
2013-03-27 "oud-g’rust’ ong’rus, b’komm’rd, re komm’rnis, b’slomm’rnis,sonn’r U waarheid, ja, nooit ooit op Aard’ so iets soos fiksie ..."
Die 15de dag van Nisan, en die Heilige Sondaar
2013-03-27 "Vir eeue reeds bring Pablo Picasso, se kuns die grootste bewondering in die harte wat daarna kyk. Hy was nie juis bekend vir sy godsdienstige beskouinge nie."Is daar enigiets goeds om oor Amanda Gouws te seg?
2013-03-26 ’n Buitelandse student vra my onlangs: “Professor, is daar dan niks goeds wat in Suid-Afrika gebeur nie?” My antwoord aan haar was: “As dit jou beter sal laat voel, kan ek altyd iets versin.”Wouter jou lamentasie herinner aan David Icke-teorie?
2013-03-26 Ek was by ’n braai Sondag, waar David Icke die GROOT onderwerp van bespreking was, terwyl ek my lag moes onderdruk!Kenia en Italië: 'n Beknopte vergelyking
2013-03-26 As daar op 'n dorpie in Sjina een MacDonalds is en 'n tweede maak op, lyk dit na 'n enorme groei in die ekonomie. Maar in vergelyking met Hong Kong is dit eintlik nietig en feitlik onsigbaar.aprioristies teleologies
2013-03-26 Liewe Vad’r, kanala, versjeef my Menslikheid,sonn’r U g’n sprak-’f-sprook, v’n waard’gheid,
spook kasspoke kasteïsties, nes yt apartheid,
Millennium Drie Homo Sapiens, opdraanstryd
Bestuurslisensie in China
2013-03-26 Baie mense in SA voel paniekerig oor die toetsie wat ons moet afleg voor jy kan bestuur, maar wat van China??Geheuekiekies
2013-03-26 Al wat ek kon doen was om maar daar weg te sluip soos 'n skaapdief want anders het ek as meeloper ook sommer pak gekry.Edmund Gosse as literator
2013-03-26 Some Diversions of a Man of Letters (1919) is 'n bundel opstelle deur Edmund Gosse in sy hoedanigheid as literêre kritikus.Nadia de Kock, het jy al na Springsteen sedert 1970's geluister?
2013-03-25Ek bly 'n Springsteen-aanhanger, veral sy akoestiese Pete Seger Sessions!
waarnem’ng
2013-03-25 Millennium Drie Krisis-tyd v’reis obs’rvasie, v’n g’gewe,hoe Koning Dawid wort’ls ontbloot’t, s’l Mens Self sien,
