SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

eie ilwimi

Jacobus Faasen 2013-04-04 "skryw’r, digt’r, v’rtal’r, tolk, probeer u v’rhaal v’rtaal,
aan Tas, Biebouw, meer erkenning’s w’t’l tog v’rdien ..."

Jeanette Winterson: Why Be Happy When You Could Be Normal?

Wouter 2013-04-04 "Daar is altyd die vraag wie se begeertes is normaal en ’n oorgretigheid om die wat verskil as abnormaal te klassifiseer."

Eers Ciprus en dan NZ wat spaarrekenings roof?

Francois Williams 2013-04-04 "Ek meen, wanneer die bankrot banke van daai bankrot landjie, NZ, hopelik baie binnekort gaan begin om mense se spaarrekenings te roof vir hul laaste spaargeldjies nie!"

SANW beskerm 'bloeddiamante' in SAR?

Hans Richardt 2013-04-04 "Volgens hierdie Google publikasies, word die ANC en ANC-lede direk betrek in die konflik oor diamante van SAR wat vir wapens gehandel word!"

Misdaadsindikate en SAR?

Hans Richardt 2013-04-04 "Is SANW maw nou betrokke in internasionale georganiseerde misdaad en glad nie 'helde' nie?"

Anti-Joods : Die Westerse Tradisie

Wouter 2013-04-04 "Die argument voer aan dat die vyandigheid teen die Jood is diep gesetel in die Westerse Christelike bewussyn en historiese verloop dat dit nie eers nodig is vir Anti-Semitisme om na vore te kom nie en geredelik as die uiteindelike voorganger van dit beskou kan word."

Paulus en sy bediening

Kobus de Klerk 2013-04-04 "Pas dit nou op Paulus toe en onmiddellik sal hy kwalifiseer vir die tweede deel van die definisie hoewel hy boonop óók deur die HERE Jesus Christus gekies is (Handelinge 9:15)."

Three men I admired most, caught the last train to the coast

Hans Richardt 2013-04-04 "Bob Dylan se "With God On Our Side" was tydens Zuma se toespraak by gedenkdiens bewaarheid ..."

6 000 kindertjies in Oz wat wil tjank oor misbruik ...

Francois Williams 2013-04-04 "Eintlik is ek verbaas, ek meen, wat is die definisie van ’n maagd in OZ?"

Cornelius Henn, daar is nog wit kinders in creches!

Hans Richardt 2013-04-04 "Die prys van erwe is hoog, nie meer wat dit was toe ek gekoop het nie!"

Cornelius Henn, beste raad?

CreativeSpark 2013-04-04 "Herfs en lente is ongemaklik, maar gangbaar."

Kykweer

Jacobus Faasen 2013-04-04 "gaat Afrikaanse aan, of Moed’r v’r ew’g s’l voortb’staan,
helaas, laast’ artik’l oppie mampara-agenda: taalb’houd ..."

Vals noot in 7e laan

Jacques van der Elst 2013-04-04 "Die ATR het kennis geneem van die mooi manier waarop die akteurs hul ondersteuners bedank het deur middel van ’n TV-advertensie, maar het geen begrip vir die feit dat die advertensie slegs in Engels verskyn het."

Oor draadsitters en agnostici

Kobus de Klerk 2013-04-03 "’n Ander baie belangrike aspek van sulke draadsitter-ongelowiges wat hulleself vir gelowiges uithou, is juis in die aspekte omtrent hul benadering en getuienis daaroor wat die agnostici so opgewonde maak."

Nuwe klere ...

Hans Richardt 2013-04-03 "Daar is soveel style op rak, 'slouch', 'skinny' ens ens!"

Hahahaha, mal oor die feeks!

Francois Williams 2013-04-03 "Heerlik, die vrou het die gierige blankes goed aan die ballas beet!"

Miljoenêrslewe in Frankryk

Francois Williams 2013-04-03 "Geen wonder Frankryk was nog altyd moreel bakrot nie, nou ook finansieel!!"

Foto van David Icke tydens sy lesing oor reptiele ras?

Hans Richardt 2013-04-03 "Dis vergesogte voorstedelike teorieë en wilde bewerings is skynbaar selfs plooibaar vir 'christene'?"

Om te filosofeer of nie

Johannes Comestor 2013-04-03 "Kant wou sy plig, veral as geleerde, gedissiplineerd doen. Piëtistiese Lutherse geloof, waarvolgens ’n mens ag op jou gewete moet slaan, het ’n vormende rol in sy jeug en selfs later gespeel."

Vrystaat se swart yster en sy sewe tale!

Francois Williams 2013-04-03 "En dan kan Nkayane sommer sewe tale praat!"
Top