Hoof van leër se kommentaar oor 'negatiewe mediaberigte'

  • 0

Die vraag bly, is daar SA sakebelange in SAR en wie is dit? Die Kimberley proses?

Feit bly, ons kan nie net troepe instuur om ongewilde staatshoof in plek te hou nie, dis hoe diktators in Afrika in beheer bly! SANDF was daar lank voor rebelle op kamele aangekom het! Dis die wil en keuse van SAR se bevolking, wie hul as staatshoof wil hê, nie van SA politici nie!

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top