Three men I admired most, caught the last train to the coast

  • 0

Alweer direkte militêre ingryping in ’n ander land se oorlog? SA is nie net daar vir afsienbare toekoms nie! Dit gaan weer kreupel mans terug laat kom, met PTSS met min of geen hulp! American Pie van voor en Jesus red niemand van dit nie ...?

Bob Dylan se "With God On Our Side" was tydens Zuma se toespraak by gedenkdiens bewaarheid, weereens is God in die geval die politieke binnekamers en privaat sakebelange? Helde word ook in die dampkring vir gewone mense gemaak??

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top