SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Antwoord vir Varkspek
2013-04-10 Dus, leenwoorde is nie te verwar met 'n taal wat verarm word deur mengeltaal nie, deur woorde van die dominante taal in die omgewing lukraak in te gooi nie.Joel Osteen onder soeklig
2013-04-10 Die storie omtrent Joel Osteen wat uit christendom bedank het, het ‘n w?reldwye reaksie ontlont. Ekself, geskok.'n Vlieër oor mediese sake
2013-04-10 As 'n mens dink aan letterlik derduisende mense wat gesterf het as gevolg van die mediese behandeling van rumatiese siektes besef jy dat dit nie sake is wat bloot geïgnoreer kan word nie. Dit verdien meer aandag.Roger Scruton: The Philosopher on Dover Beach
2013-04-10 "Kuns en religie is volgens Scruton ineengestrengel. Kuns is 'n vorm van heiligheid."sam’swer’ng
2013-04-09 ooreenkomste soms topg’heim, konfidensieel,soms v’r kultuur-avontuur, meesal materieel,
v’rkeer eks-vyand’ ok saam, inne nu-v’rbond,
loop’l handommielyf, nes Roelf-’n-Cyril, rond
Jan Rap, jy luister seker Radbraak Sonder Grense?
2013-04-09 Jou engelse ma het jou duidelik opgedonner om nie taal te meng nie?Onrustigheid onder die volk
2013-04-09 "Natuurlik het die meerderheid van die gehoor die boere geskel en eise op grond gestel. Die ekonomiese gevolge van 'n swak landbou is vir die mense 'n wit konsep."Maggie Thatcher, die enigste ware man in die VK
2013-04-09Verseker was sy die enigste man in Engeland vir talle jarre.
Vir Duitswester en Wouter oor Jodehaat
2013-04-09 Die Jode is duidelik identifiseerbaar as 'n aparte groep EN hulle presteer; in besigheid, in die vermaaklikheidswêreld, op wetenskaplike gebied, noem dit maar.Afrikaans is 'n lewende taal (vir Jan Rap)
2013-04-09 Die enigste doel van taal is om informasie te kan oordra, om te kan kommunikeer.Fladder van die vlinder
2013-04-09 Elkeen van ons koester ’n vlinder. Dit is nou, binne in ons hart. Hierdie vlinder roep om vrystelling.Roger Scruton: Gentle Regrets
2013-04-09 "Scruton het dit teen die relativering en gelykmaking wat die modernisme en postmodernisme bepleit; die ontkenning van hiërargie."Westelike Aandhemel gedurende 2013
2013-04-09 "Die hemelruim in die jaar 2013 was tot dusver opwindend met die asteroïdes wat hier by die aarde verbygeskuur het en die onverwagse meteor wat die Russe skrik op die lyf gejaag het."Net Francois Williams skep helde uit SAR?
2013-04-08 Seleka en Bozize se diktatorregime het al op 13/1/2013 ooreenkoms geteken dat Bozize van mag afstand sal doen, dus geen staatsgreep nie!Angus Buchan preek beter gesinslewe vir mans?
2013-04-08 Wonderlik, maar waar is vrou en kinders tydens kampe??SA-media???
2013-04-08 Vsa en Frankryk gaan sg Seleka-weermag oplei en bewapen, as nasionale weermag!!!Geen kommentaar: Eerste keer in meer as ses eeue
2013-04-08 Geen kommentaar: Eerste keer in meer as ses eeueUfo in Valsbaai? Voorstedelike legende of waarheid?
2013-04-08 Ek sien in WNT dat op die nag van 6/4/2013, die SA-vloot na bewering op 'n 'ufo' geskiet het oor Valsbaai!nie meer sek’r
2013-04-08 Millennium Drie Krisis, Armageddon-apokalips, sup’rg’dorie,Bacchus, Babilon, Mammon, jinne, in ultra-grotesk’ p’narie,
nu, meer’s ooit, Mens oppe piesangrepubliek-kapitaalsafari,
