SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Camus en weerstand
2013-04-16 “One lived with or against his thought. . . . He had to be avoided or fought: indispensable, in a word, to this tension which makes the life of the mind.”Kommentaar op Roger Scruton
2013-04-16 Hy ervaar dieselfde geestesstrominge as ons, al verskil die Britse konteks van ons s'nSteeds besig met Angus oor Afrikaans
2013-04-16 Leenwoorde vul 'n leemte en word noodgedwonge gebruik, gatlekwoorde word gebruik in die plek van bestaande woorde om moedswillig of gedienstig te wees ...Invloede op Afrikaans
2013-04-16 Die vreemdste verskynsel vir my is dat veral in die sosiale media waar mense driftig kommentaar vir Afrikaans lewer, hulle nie ook “bodder” om hul spêling min of meer reg te kry nie.khumbula
2013-04-15 kolonialis’t inkomm’rl’k, m’t min agt’ng, g’jik’leza,lat Khoesan, slaaf, kr’ool, toe so ‘sam-sam’ kwela,
lankal al weet, in ons midde die Profeet, Mandela,
al wil comrades m’kaa’ nu uitskud, eish, hlukuhla
