SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Sonsopkoms by werk?

Hans Richardt 2013-04-18 Dit was nog nooit 'n mooi gesig nie, veral met al die bome wat gister afgesaag is.

Voor mens kan kla oor taal, Jan Rap?

Hans Richardt 2013-04-18
Stel die maatstaf vir 1) suiwer en 2) goeie algemene taalgebruik.

Wouter, goeie maniere - dis al!

Cornelius Henn 2013-04-18 Eerstens: Onderskei asseblief jou intellektualisme, van intellektuele soos Johannes Comestor, Chris Dippenaar, Angus, Varkspek, George, Jan Rap, ... en al die ander.

Steeds vir Varkspek oor sy 'nuttige Engels'

Jan Rap 2013-04-18 Varkspek, ek wou nog een en ander byvoeg maar ek was haastig en het toe vergeet.

Afrikaans die sappige taal, vir Jan Rap

Angus 2013-04-18 Jy het nog so mooi verduidelik hoe Engels die Britse eilande ingeneem het, en nou, ewe skielik, wil jy dit nie as “Jan Rap” se teorie aanvaar dat ’n taal ’n ander taal kan inneem nie.

Nog kommentaar op Roger Scruton

Johannes Comestor 2013-04-18 Hierdie keer skrywe ek na aanleiding van wat ek op 10 deser op SêNet oor Scruton gepubliseer het.

Variëteite van ongelykheid

Wouter 2013-04-18
Hierdie uit die bespreking van Scruton, wat tog weer dit in die lug laat hang, daar is die wat beter is en die res is nie beter nie ...

Vir Angus, Wouter, George, F Marx et al

Jan Rap 2013-04-18 Die aantal Engelse woorde egter in die stukkies drek wat F Marx skryf is ver bo die persentasie woorde wat aan Engels ontleen sou wees.

Margaret Thatcher: 'n Persoonlike oorsig en huldeblyk

Wouter 2013-04-18 Daar kan aangevoer word dat Thatcher Brittanje met fors in die moderne tyd in forseer het.

oud-mil-diktril-blues

Jacobus Faasen 2013-04-17 wann’r’t Mens, all’s all’rnoodsaakl’k, ontbreek,
wann’r Homo Self sien, hoe, wáár, hef insteek,
wann’r Millenjum Drie Homo Sapiens Sapiens,
net sou wou kô, totte últra-anti-oorlog-sêns

Afrikaans (Engels geïnkorporeer)

Varkspek 2013-04-17 Ja, dis wat dit is, ons leef al so lank saam met Engels in hierdie land dat dit deel van ons en ons taal geword het.

sinneloosheid

Jacobus Faasen 2013-04-16 oorlog diep in Mens-gene, geneties, g’transponeer,
wet’nskap v’n uitmoor tot deskundigheid g’raffineer,
staar g’slag’t daagl’ks in g’sig: moord-’n-doodslag,
vrede en onskuld g’wet’nloos via waansin v’rkrag

Word Xtene vir die leeus gevoer in die VK???

Francois Williams 2013-04-16 Kyk, dis maar vrekmoeilik om enige meegevoel te voel met enige xtentjie ...

Jan Kees, waarteen word standaard Afrikaans gestandaardiseer?

Hans Richardt 2013-04-16 Moenie laat ons mekaar mislei nie! Word standaard Afrikaans gemeet teen standaard Nederlands?

Spade Reën Sending (Blourokke)

Hannes 2013-04-16 Dit kom my voor asof die Blourokke weer onder beleg is, na die leierskapskrisis wat Jatniel 'n aantal jare gelede getref het.

"Cool" en "weird" - nou wettig

Trienie 2013-04-16 Ons hoef dit nie meer as Engelse woorde te sien, is nou aanvaar deur Afrikaans en sal verskyn in nuwe woordeboeke.

Teen Cornelius

Wouter 2013-04-16 Wat wel bevraagteken word om persoonlike ervaring dan te projekteer as verteenwoordigend van 'n groep se waarheid, en dat die groep se waarheid is, wat jy beweer in jou hart is.

Camus en weerstand

Wouter 2013-04-16 “One lived with or against his thought. . . . He had to be avoided or fought: indispensable, in a word, to this tension which makes the life of the mind.”

Kommentaar op Roger Scruton

Johannes Comestor 2013-04-16 Hy ervaar dieselfde geestesstrominge as ons, al verskil die Britse konteks van ons s'n

Steeds besig met Angus oor Afrikaans

Jan Rap 2013-04-16 Leenwoorde vul 'n leemte en word noodgedwonge gebruik, gatlekwoorde word gebruik in die plek van bestaande woorde om moedswillig of gedienstig te wees ...
Top