SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Seksuele volkstaal en eufemismen – Wikipedia

Hans Richardt 2013-04-26 Is baie Afrikaanse vloekwoorde niks anders as 'kaaps eufenismes' nie, maw glad nie regte vloekwoorde nie?

Varkspek: daktaal

Hans Richardt 2013-04-26 So, waarteen meet ons Afrikaans? Hat of Wat?

God help onse Afrikaners ...

Cornelius Henn 2013-04-26 Waar gaan Irene van Niekerk, vandag dubbel burgerskap kry om haar uit haar omstandighede te red?

Engels na Afrikaans …

Maya 2013-04-26 Ek sien dat die woord “implode” nogal baie deesdae gebruik word om ‘n politieke situasie te beskryf.

Koppe skuif

Naas Viljoen 2013-04-26 Groot somme geld is nodig om die toestand te verlig — as ook ’n kopskuif in die administrasie daarvan.

Johannes Commestor, die punt?

Hans Richardt 2013-04-25 Jy het nie 'korrekte politieke sentimente' nie!

Is eie belang noodwendig verregs?

Hans Richardt 2013-04-25 Selfs in Europa het 'n bewustheid oor eie belange sterk posgevat.

for’m sonn’r kwor’m

Jacobus Faasen 2013-04-25 half-’n-half half hartseer, Afrikaans se v’rhaal,
bitt’rein’rs, wat’l so teen vooruitgang wil staal,

Ons kán en móét Zuma nie teëgaan nie

Jaco 2013-04-25 Bogenoemde opskrif, en onderstaande gekwoteerde bewerings,  is beslis nie my sentiment nie.

Het Vlaams woordenboek » poepen

Hans Richardt 2013-04-25
Vir my is daar heelparty woorde wat konsternasie sal veroorsaak as jy 'trots' afrikaans praat in Nederland en Vlaandere!

Hans, wat is 'n daktaal?

Varkspek 2013-04-25 Jy gebruik nogal taamlik dikwels die woord en ek het gewonder wat dit beteken ...

Apartheid-nostalgia uit Soweto

Cornelius Henn 2013-04-25 Die volgende stukkie logika is spesiaal vir almal wat deur die korporatiewe media gebreinspoel is, en reken 'n mens moet regs wees om vir jouself te kan dink.

pavloviaans Afrikaans

Jacobus Faasen 2013-04-25 nie net sosialis soekaai deng, speelveldg’lykheid,
als int’grasionisties-humanisties, v’n Mens-wees,

Interessante verskynsel met 'suurmynwater'!

Hans Richardt 2013-04-25 Na verlede week se geweldige reën in Gauteng, sien ek 'n verskynsel wat kommerwekkend is, tog interessant.

F Marx oor Afrikaans

Johannes Comestor 2013-04-25 Waarom word Afrikaans vermeng terwyl hierdie vermengers nie hulle Engels vermeng nie?

Verkiesing 2014

George Bekker 2013-04-25 Dis nodig om die demokrasie te ondersteun en die stembus is 'n belangrike deel daarvan.

fokken / kweken / telen | VRT-Taalnet

Hans Richardt 2013-04-23 Die daktaalwoord is uit dieregedrag herlei na mensegedrag?

Is fok dan 'n anglisisme Jan Rap?

Hans Richardt 2013-04-23 Dis hierdie tipe misbruik van taal in Sa, wat my die moer inmaak ...

Het afrikaans 'n 'tense' tussen verlede en hede, wat aanhou?

Hans Richardt 2013-04-23 In Afrikaans is dit verlede, hede en toekoms? Geen voortdurende tye??

Jan Rap, taal?

Hans Richardt 2013-04-23 Tans hoor ek uitdrukkings soos 'ek was besig om dit te gaan doen' ...
Top