Johannes Commestor, die punt?

  • 0

Jy het nie 'korrekte politieke sentimente' nie!

Dit laat my dink aan nagte op 'n kop in Waterkloofrif, waar kernwetenskaplikes uit bv Israel in karre aangekom het in uiterste geheimhouding, in weelderige gastehuise daar oorgebly het, met wit vroue weermag offisiere as hul 'gasvroue', hul met kos onthaal het waarvan ek net in tydskrifte van gelees het? Al hierdie was vir tweedehandse kerntegnologie? Het 'helde' nie kleivoete gehad, wat nie in skotteltjie gewas kon word nie?

Wonder net …

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top