SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Die Gupta's

Jan Rap 2013-05-06 Ek hoor oor die nuus die Gupta's het om verskoning gevra. Hoekom, hulle het mos niks verkeerd gedoen nie?

Dink in Afrikaans of Engels

Jan Rap 2013-05-06 Die bespreking het gehandel oor die feit dat Afrikaans al hoe meer Engels word en as rede was aangevoer dat Afrikaanssprekendes al hoe meer in Engels dink. Die professorin het afgesluit af met die stelling dat daar niks aan te doen is nie.

Twintigste internasionale persvryheidsdag vandag gevier

Herman Toerien 2013-05-06 "Besef Suid-Afrikaners werklik die belangrikheid van pers-, of dan mediavryheid?"

Municipal services in Beaufort West

SêNet-briefskrywer 2013-05-03 We in B/West are experiencing a problem with the services of the municipality when it comes to buying electricity.

Die krag van ek weet nie

Wouter 2013-05-03 Onlangs is ek gas gegee hier omdat daar in ‘n skrywe van my die erkenning was dat ek nie weet nie.

Godsdiens sonder grense

Cornelius Henn 2013-05-03 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, die Skepper van hemel en aarde, woon nie in tempels met hande gemaak nie.

Gedrukte en virtuele teks

Johannes Comestor 2013-05-03 "Mettertyd word die nuwer tegnologie al hoe meer ingevolge eie potensiaal ontwikkel en hou die ouer tegnologie op om as model te dien."

Respons op Wouter se huldeblyk aan Margaret Thatcher hiermee vervolg

Jaco 2013-05-02 Met ’n verandering in regering, is dit wel moontlik dat die National Development Plan aangepas word om juis soortgelyke strategie te kan implementeer, ten doel om kapitaal en werkskepping te bewerkstellig.

Jaco, my Afrikanertrots ...

Cornelius Henn 2013-05-02 Vyandigheid teenoor Afrikaans binne, is net so dodelik vir Afrikaans buite Mzansi, as wat dit vir die Afrikaner in ieder geval is.

Philip R Davies: Memories of Ancient Israel: An Introduction to Biblical History--Ancient and Modern

Wouter 2013-05-02 Hierdie beteken egter nie dat die relevansie van argeologie moet tot die minimum beperk word, maar dat daar wel redelike ruimte gelaat moet word vir hersiening van die bevindings.

Bravo Cornelius Henn!

Jan Rap 2013-05-02 Kan 'n kerk oor sulke onbenullighede kweel terwyl 'n toestand heers soos deur jou in jou brief beskryf?

Stemme van sangers het darem oud geword?

CreativeSpark 2013-05-02 As mens versamel, groei mens saam met musikante!

Die stand van sake …

Maya 2013-05-02 Die politieke bestel van Suid-Afrika kon nie van inplonsing gered word nie. In maklike Afrikaans: SA is moertoe.

Die Waarheid ... en wat Cornelius glo

Kobus de Klerk 2013-05-02 Cornelius se ‘liefdeshart’… is dít die liefde wat die HERE van ons verlang?

Werkersdag in 'n onsekere tydperk

Wouter 2013-05-02 Die Internasionale Arbeidsorganisasie beraam volgens hulle kriteria dat 75 miljoen jong mense in die wêreld op soek na 'n werk is.

Top Tv porno is stokou albatros!!

Hans Richardt 2013-04-30 Teenoor die lewendige sekskameras op Google, is enige ou porno film erg vervelig!!!

Church Fathers: First Council of Nicaea (AD 325)

Hans Richardt 2013-04-30 Vir al die wedergeborenes, klik op skakel om skepping van Jesus as God te lees!

Gebrekkige argument vir en teen geloof

Hans Richardt 2013-04-30 Niemand het werklike tasbare bewyse vir of teen geloof nie, maar wel baie tasbare onverdraagsaamheid vir mekaar!

"Talle sterf in bloedige maand in Irak"

Cornelius Henn 2013-04-30 Ek nooi enigeen hier om Suid-Afrika se misdaadstatistiek vir April 2013, ook hier te plaas.

'n Les uit History Boys ...

Wouter 2013-04-30 Veel meer as wat die aanvanklike aanhaling van Trudge bevestig hierdie dialoog hoekom die toneelstuk so kragtig is.
Top