Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Tina Cloete2013-05-20"Toe kom hy terug. My klein pop, wat ’n seun geword het, toe ’n onskuldige jong man met drome om te gaan studeer, en teruggekom het ’n stil, afgetrokke man met seer en ontnugtering in sy pragtige blou oë."
Varkspek2013-05-17Let wel: Ons kan nie die Bybel wysig en sê jy moet die oortreder liefhê, maar sy sonde veroordeel nie. Die opdrag is duidelik dat hulle gedood moet word.
Humphries du Randt2013-05-16Bloot op grond van die vrugbare ou tradisie om 'n Nederlandse boek vir matrikulante voor te skryf, weet die meeste afgestudeerde Afrikaans leerlinge reeds dat 'n hele boel van die oënskynlike ooreenkomste tussen Afrikaans en Nederlands misleidend is en wedersyds groot kat-astrofes en verleentheid kan veroorsaak.
Cornelius Henn2013-05-15Chris Hadfield, ’n Kanadese ruimtevaarder wat die afgelope vyf maande bevelvoerder van die Internasionale Ruimtestasie (ISS) was, het hierdie musiekvideo as 'n afskeidsblyk gemaak kort voor sy terugkeer na die aarde.
Kobus de Klerk2013-05-15Die noodwendige afleiding is dus dat die judaïste met hulle judaïsme afgedwaal het van die ware oorspronklike Godsdiens en as sodanig deur God as verlope skape, verlore kinders, aangesien is – vandaar Sy verwysing aldus na hulle.
Johannes Comestor2013-05-14"Party mense leef lank en bring min of niks nie tot stand. Ten spyte van sy kort lewe, oefen Ramsey steeds positiewe invloed uit."
Humphries du Randt2013-05-10Ek noem dit die besondere kleurvolle en beeldende skeppingskrag van Afrikaans wat spontaan die rykgeskakeerde werklikheid van Afrika konkreet voor die oog en op die oor laat leef in die name van mense, plante en diere.