SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
CBC Ideas: The Mandela Tapes
2013-06-03 Die aanbieder van CBC Ideas, Paul Kennedy, beskryf Nelson Mandela as 'the founding father of the new South Africa' en aangesien hierdie die eerste keer is dat die program beskikbaar gemaak is vir die algemene publiek wil ek graag die nuus hier deel.Die weg na onafhanklikheid
2013-06-03 Hierdie “Republiek” strek weswaarts van Pretoria, Rustenburg verby tot Groot Marico.Ian Wessels en Dan Roodt
2013-06-03 Interessante Loslip gewees Donderdag. Dit was 'n opvolg op die ene waar die bespreking gegaan het oor 'n vriend van Ian wat reken hy kon verder in die lewe gekom het as hy beter Engels kon gepraat het.As jy dit het
2013-06-03 Sy weeg nie 'n vyfde van my gewig nie en tien teen een is haar brein kleiner as my neus ... tog wen sy my elke aand.Supermaan op Saterdag 22 Junie
2013-06-03 Die maan se eliptiese baan veroorsaak dat dit tydens elke siklus op ’n bepaalde punt (perigee) op sy naaste aan die aarde is.Geheuekiekie 23
2013-06-03 Ons sit in die Duitse klas, vreesbevange, soos altyd. Ons is vreesbevange want ons kry klas by ou Boel, die skoolhoof, en hy is kwaai en sonder geduld.Die krimpende Rand
2013-06-03 Ten tye van ‘n swak Rand vermeerder inflasie weens minder beskikbaarheid vir binnelandse konsumpsie en meer vir uitvoere.innie hek
2013-05-31 v’rset, versus suiw’rheid, gee haa’ Afrika-status,min Afrika-taal wat so kwaailappies kreools is,
bai’ Afrika-elemente in haa’ lekke lyf saamdra,
sonn’r “Africaand’r”, “baas”, ’s sy sonn’r weerga
Ek is jammer Angus …
2013-05-31 So, ek stel dit weer: Moenie dink Afrikaans word gered deur dit bloot te praat nie.Vir Perdebytjie (en Dolf)
2013-05-31 Die eerste bron wat ons het wat 'n vlees en bloed Jesus beskryf is die boek van Markus wat deur meeste skoliere gedateer word na die jaar 70.Wen is nie alles nie
2013-05-31 "Meneer die afrigter: Jy verstaan duidelik nie waaroor dit gaan nie. Wen is nie alles nie. Nie eens naastenby nie."“ras”-klassifikasie
2013-05-30 aan oorlogsekonomieprolif’rasie, struktuurg’weld, g’n keer,sal selfs WEF-sprek’r’t, half teësinn’g, saggies, moet b’aam,
Net omdat dit mooi is
2013-05-30Kom na my tuin waar die donkerrooi rose
Duist’re geheime vertrou aan die nag;
Sonnestraal-kusse en suidewind kose*,
Drome en liefde die lang somerdag.
Claassen se uitdaging aan Marietta Theunissen …
2013-05-30 … is 'n snaakse ding. Ooglopend glo George Claassen dat Marietta met 'n slenter besig is so waarvoor het hy bewyse tot dien effekte nodig?Gelowige teenoor ware gelowige
2013-05-30 Sal enige van hierdie sogenoemde ware Christengelowiges, asseblief ook verduidelik; is daar hoegenaamd iets soos 'n Moslem-ongelowige, Hindoe-ongelowige, ... of selfs 'n Christen-ongelowige?Garry Wills: Why Priests?
2013-05-30 Die nuwe boek van Garry Wills, Why Priests? A Failed Tradition. Soos verwag kan word het die boek redelik oproer veroorsaak in sekere kringe maar kan dit in die algemeen aanvaar dat die storm is verby.Dowe Piet en Kakkie
2013-05-30 "Soms sal Piet roep na "Wielie" in sy hoë sopraanstem en Wielie steur hom basis minder aan Piet se geroep as wat Piet hom steur aan die deursnee stopstraat."slagoff’rkrete
2013-05-29 toepas, sosio-int’greer, v’n “ras”, “klas”, ’s onvanpas,via genetika, genealogie, statistieke, v’rkeerd b’wys,
Verifieerbaarheidsweg, trip-enne-half, ’n lew’nsreis,
as Waarheid, Vrede, G’regt’gheid, maar skeibaar was
