SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Aan die manne (en vroue) gods

Thomas 2013-05-24 Ek sien Kobus de Klerk en Dolf verwys altyd na aspekte van hulle geloof as sake gods.

Die moord op die Britse soldaat …

Jan Rap 2013-05-24 … het die wêreld met skok en afgryse vervul. Simpatie en die verdoeming van hierdie daad het van oral ingestroom.

Die Sondvloed vir gewone mense

SêNet-briefskrywer 2013-05-24 Kom ons bekyk bietjie die saak: Dit het glo geweldig lank gereën, ek dink hulle sê veertig dae en veertig nagte.

Soos 'n skaap na die slagpale

Berdine 2013-05-23 Soos 'n skaap is Hy gelei om geslag te word, en soos ’n lam wat stom is voor die een wat hom skeer, so maak Hy Sy mond nie oop nie.

Kortbroek Van Schalkwyk

Jaco 2013-05-23 Ek was bitter teleurgesteld toe Marthinus Van Schalkwyk destyds homself in die ANC-regering laat opneem het.

Oor Reusedwerg se 'openbare figure'-brief

Jan Rap 2013-05-23 Reusedwerg maak die opmerking dat dit vir hom deesdae opvallend is dat "... prominente/bekende mense uitsprake maak wat grens aan die absurde."  Hy slaan die spyker op die kop.

Die oorsaak van alles

Varkspek 2013-05-23 Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.

Grensoorlogstorie: Na - en van ...

Albert Maritz 2013-05-22 Toe het hy besef: “Mens kan nie al die kraletjies ooit bymekaarhou nie. ’n Paar sal altyd wegval.”

Soete wraak …

Maya 2013-05-21 Niks op aarde gaan vir jou ’n beter gevoel gee as daardie wonderlike berusting wat jy kry nadat jy behoorlik wraak geneem het nie.

Do white people have a future in South Africa?

Wouter 2013-05-21 Tesame met die skrywe is die artikel soos dit in die Beeld rapporteer ook gestuur. Hierdie brief verwys na die berig soos dit verskyn het op die BBC se webwerf.

Statistieke, leuens en infame leuens en die pad na die waarheid

Wouter 2013-05-21 Onlangs het Cornelius Henn die baadjie van statistikus aangetrek en 'n rampspoedige prent van die Afrikaner probeer skets.

By Chance the Cycladic People

Wouter 2013-05-21 Die volgende gedig is in die publieke domein soos gepubliseer in die 'London Review of Books'

Vernietiging en Christofobie

Trienie 2013-05-21 Woorde kan vernietig of stig. Hetsy gebesig of gepen.

Vir Reusedwerg

Herman Toerien 2013-05-21 Gaan tik gerus die term “nog nie teen druktyd” (die ou ter perse gaan) in enige van Media 24 se elektroniese argiewe en kyk hoe onse staat se “skakelbeamptes” versuim om te skakel.

Grensoorlogstorie: Gesteelde tyd

Hennie Fritz 2013-05-21 Terwyl hulle ’n koffietjie geniet, vertel die sersant my tussendeur waar ek oortree het en dat ek binne 24-uur vir diensplig sal moet aanmeld. Anders sal hulle my in hegtenis moet neem. “Absent without leave.”

Net 'n grap, Jan Rap?

Varkspek 2013-05-21 Maar ek het nogtans gehoop jy sou uit jou hoek gestorm kom met swaaiende vuiste, dan kan ek jou lekker pootjie deur te skreeu "Whê, net 'n grappie!"

Frans Boot oor Moses en die Woord

Kobus de Klerk 2013-05-21 Jou mededelings oor Moses is interessant, maar nie relevant nie. Moses se kennis as opgeleide aangenome Egiptenaar het absoluut géén betrekking gehad op die woestyntog van die volk, nie.

Leslie Mitchell: Maurice Bowra

Johannes Comestor 2013-05-21 "Bowra het lojaliteit en toewyding van sy dissipels verwag en dat hulle vry van aandagafleiers soos die huwelik moet wees."

My bure se boom

Berdine 2013-05-21 Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?

Vir Varkspek en Elriena

Jan Rap 2013-05-20 Wat jou droom betref:  Ek kan my nie indink dat ek ooit vir iemand sal gedigte voorlees nie, allermins gedigte wat ek self geskryf het
Top