SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Chris Jones se Forum-artikel

George Bekker 2013-05-29 "Die beskerming wat die reg tans aan sulke mense bied word deur my verwelkom, maar kerke moet toegelaat word om hulle eie besluite te neem."

ingxaki kakhulu

Jacobus Faasen 2013-05-28 pejoratief, v’n b’trekk’ng’p Afrikaans, “isiBhulu”,
etimologies g’wort’l in inkomm’rstatus, kolonis,
“umBhulu”, “Boer”, apartheidsbaas, imperialis,
g’meet aan grondwetlikheidsnoer: “ingxaki khulu”

Katstert

CM 2013-05-28 Al wat leef droom van die heerlike dood, en skrik as hulle wakker is.

Seksuele misbruik ondersoek in kerk en samelewing

Wouter 2013-05-28 Onlangs was daar 'n vraag hier oor seksuele misbruik in die Rooms Katolieke Kerk en was daar 'n antwoord gebied deur 'n deelnemer hier maar het dit nie geslaag om dit werklik te antwoord nie, dit het as refrein gehad dat alle gelowe is geloof. Die hamer wat elke vraag as 'n spyker sien.

Dames met 'n negatiewe persoonlikheid

Humphries du Randt 2013-05-28 Ek het onlangs verneem dat dr Otto Terblanche die opdrag aanvaar het om die UPE en NMMU se geskiedenis op te teken.

Nog meer Isaiah Berlin

Wouter 2013-05-28 Veel beter as om oor Berlin te skryf is om al die opstelle van hom te lees, dit is 'n opvoeding waarvan die waarde bo korale is.

Geroep is julle

Hennie Fritz 2013-05-28 Gelukkig is dit verseker God se Wil dat dit moet gebeur; en hopelik hier-en-daar, een van ons kerkgroepe se wil om daarna te luister.

Is 'n kameelperd werklik oranje, soos 'n lemoen?

Brand Smit 2013-05-28 “Jy is verkeerd,” is wat mense veel later, in meer beskaafde tye sou sê. “’n Kameelperd is oranje, ’n leeu is bruin, gras is helder groen, lug is blou, bokke is ook bruin en hulle oë is geel. Dit is so, dit moet so wees, dit kan nie anders nie, want die Heilige Skets sê so.”

Iewers blêr 'n skaap

Maya 2013-05-27 Almal met skuldige gewetes is christene, maar alle christene het nie skuldige gewetens nie?

Moorde op eie mense

Reusedwerg 2013-05-27

Cul-de-sac

CM 2013-05-27 Dit is onsinnig, en gevaarlik, om te argumenteer met iemand wat nie rasioneel en logies dink nie.

Wagner 200

Wouter 2013-05-27 Vir die wat belangstel is 22 Mei 1813 'n belangrike dag met die geboorte van Richard Wagner in Leipzig en Wagner 'n persoon waaroor daar nog steeds debatteer word en is die donker skaduwee van Wagner nog steeds lank indien onlangse kritiek ter harte geneem word ...

Michael Ignatieff: Isaiah Berlin

Johannes Comestor 2013-05-27 Ignatieff is 'n oudstudent van Berlin en sy pa was 'n Rus; twee eienskappe wat hom gehelp het om 'n uitstekende teks te skep.

Die probleme met groot getalle en die sondvloed

Panda 2013-05-27 "Vra nou maar self vrae en soek antwoorde of val terug op ‘geloof en glo’ want dan is bewyse onnodig."

Skokkende tonele op die eilandjie aan die Franse kus

Reusedwerg 2013-05-24 Die daad wat gepleeg is, is soos my oorle pel sou geseg het, "too ghastly to contemplate".

Weet iemand dalk?

Maya 2013-05-24 Ek verstaan ‘n dame met die naam Sue Nel was blykbaar die draaiboekskrywer van Vyfster, die reeks.

Wie's ek om te stry?

Enjee 2013-05-24 Tchaikovsky said on 09-10-1886: "I have played over the music of that scoundrel Brahms, What a giftless bastard!"

Aan die manne (en vroue) gods

Thomas 2013-05-24 Ek sien Kobus de Klerk en Dolf verwys altyd na aspekte van hulle geloof as sake gods.

Die moord op die Britse soldaat …

Jan Rap 2013-05-24 … het die wêreld met skok en afgryse vervul. Simpatie en die verdoeming van hierdie daad het van oral ingestroom.

Die Sondvloed vir gewone mense

SêNet-briefskrywer 2013-05-24 Kom ons bekyk bietjie die saak: Dit het glo geweldig lank gereën, ek dink hulle sê veertig dae en veertig nagte.
Top