SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Onversoenbare ideologieë?

Humphries du Randt 2013-05-09 "My woorde was min en besadig toe ek buite die konteks van my ideologiese verwarring, die eienaar bedank het vir sy tyd en aandag en sy kennelike liefde vir sy grond en sy toewyding om soos in Psalm 8 oor dier en plan (en werkers?) te heers."

Gupta bohaai ... storm in teekoppie ...

Francois Williams 2013-05-08 Shaaim, mensies in SA kop steeds nie ... die wêreld word al laaankal regeer deur mense met geld ...

Werk sisteem in SA?

Hans Richardt 2013-05-08 Ek dink die sisteme is erg oorlaai!

Facebook is 'n teistering!

Hans Richardt 2013-05-08 Kyk, ek is 'n geswore Druid, maar ek het nog nooit soveel viktimisasie van wedergeborenes beleef, as vandat ek my gedagtes op my blad begin plaas het nie.

Verandering van geluk

Hennie Fritz 2013-05-08 Oor verandering en die gedagtes op pad ...

Verkiesing 2014 - weereens

George Bekker 2013-05-08 Die ANC het homself bewys as 'n logge liggaam met swak leierskap en ons moet die moontlikhede wat die huidige situasie bied ten volle benut.

Richard Holloway: Looking in the Distance

Johannes Comestor 2013-05-08 "Anders as toe hy sy vorige boek gepubliseer het, is Holloway hier nie meer 'n kerklike ampsdraer nie. Soos verwag kon word, is hy nou selfs meer uitgesproke in sy kritiek op religie en kerk."

Ek en my voorvaders by die kampvuur 15000 jaar gelede

Wouter 2013-05-08 'n Nuwe studie dui egter daarop dat dit nie altyd waar is nie en dat daar 'n kern groep van woorde is wat nou al vir duisende jare oorleef.

Manlike hoofskap?

Trienie 2013-05-08 "Sekere dames hou nie van hierdie idee van onderdanigheid nie. Soms dink ek ons verstaan dit heel verkeerd. Voor God is dit nóg man nóg vrou. In waarde staan ons gelyk voor God. Ons rolle in die huwelik verskil egter"

Skepping, ewolusie, intelligente ontwerp, en soos gewoonlik, taal en waarheid

Brand Smit 2013-05-07 Ek glo nie die ontwikkeling van lewensvorme was ’n “random event” nie. Ek glo daar was intelligensie – “iets” agter die vroegste vorm van lewe.

Richard Holloway: Godless Morality

Johannes Comestor 2013-05-07 "Wat in sy tekste opval, is Holloway se heldere denke, sy eerlikheid en sy duidelike, sobere skryfstyl."

Politieke bewusmakingsbeweging

Reusedwerg 2013-05-07 "In ons huidige situasie, gesien teen die geskiedenis van die land is dit 'n pypdroom om enige noemenswaardige verandering aan die politieke front te sien of te verwag."

Swak Afrikaner-gene

Francois Williams 2013-05-06 Hoekom is Afrikaner-gene so swak?

Maya, Sa is moertoe! Setsidifatsi in Verre Oosrand-hospitaal!

Hans Richardt 2013-05-06 Ons het Vrydagnag die baba gered uit die vrieskas langs enigste toilet in erf in Daveyton! Pasgebore en yskoud!

Vir Williams oor onder andere die middelklasse

Jan Rap 2013-05-06 Ek sien jy sê ditsem oor die swart middelklas nou groter as die wit middelklas is. Hoekom is jy so bly daaroor?

Takseringvormpies

Jan Rap 2013-05-06 Daar is instansies, meestal restourante en diensstasies, wat jou vra om so 'n vormpie in te vul om hulle diens te takseer.

Oor Christendom, judaïsme en mohammedanisme

Kobus de Klerk 2013-05-06 Chris verwys Wouter elders in ’n kommentaar na die boek Three Faiths, One God - The Formative Faith and Practice of Judaism, Christianity and Islam deur Jacob Neusner.

Dit het my net weer herinner aan die dilemma van die sekularis en agnostikus wat sin probeer maak van religieuse, oftewel, spirituele sake, in soverre dit God aangaan.

Karikature

CM 2013-05-06 Menswees is ‘n lewenslange geskarrel van wesens wat mekaar wil oortuig dat hulle is wat hulle nie is nie.

George se verkiesingsbrief

Jan Rap 2013-05-06 Wel, as meer Afrikaners vir die VF stem dan het die VF mos meer kans om hierdie impak te maak of hoe?

Versoek aan Cornelius Henn

George Bekker 2013-05-06 Miskien kan jy nogtans die volgende onderwerp oorweeg, aangesien dit openbare aandag geniet, nl die vereiste van 'n selibaat lewe wat die Rooms Katolieke Kerk aan feitlik al sy ampsdraers oplê.
Top