Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Herman Toerien2013-04-30En terselfdertyd wonder ’n mens ook hoeveel ander manne wat voor 1994 in goed in hul beroepe gevaar het, het daarna in die vreemdste beroepe beland.
Wouter2013-04-30Sand dui ook aan dat indien sy tesis korrek is daar meer as 500 jaar gelede geen Franse mense, 'n Russiese volk, Italiaans mense of Viëtnamese mense was nie en dan aan die hand van daardie logika ook geen Joodse volksgebied nie.
Johannes Comestor2013-04-30"'n Mens kry die idee dat sy, as ervare skryfster, haar heelwat vryheid (en dus fiksie) veroorloof het, des te meer omdat die meeste mense waaroor sy skryf, dood is."
Wouter2013-04-30"Hierdie bevestig ook dat dit moontlik is om die verlede net soos die hede te kritiseer en dat die hede nie die verlede ongedaan maak nie en morele kwytskelding van die verlede bied nie."
Reusedwerg2013-04-29Ek het die berigte oor Irene van Niekerk in die koerante gelees. Ek hoop ek is verkeerd, maar daar is nog baie gevalle soos sy en daar gaan nog meer voorkom.