'T's en C's' is van toepassing?
Wat van 'T's en W's' is van toepassing? Hoekom nie alles in Afrikaans vertaal, met die obsessie om bv Cookhouse na Kookhuis te vertaal op RSG? Hoekom nie dollar of yen in Afrikaans vertaal nie?
Hans
0'T's en C's' is van toepassing?

0