Gebrekkige argument vir en teen geloof

  • 0

Niemand het werklike tasbare bewyse vir of teen geloof nie, maar wel baie tasbare onverdraagsaamheid vir mekaar!

Dis my submissie dat dié nuwe geloof in wêreld is fanatiese fundamentalisme van individuele standpunt!

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top