SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
innie breë b’skou
2013-04-23 Millennium Twee’t vinn’g na Drie oorg’swaai,oorlogslust’ge gat g’wet’nloos voort, m’t skiet,
sweef soos ’n arend
2013-04-23 As dat moontlik is, sal ek graag wil weet wie die skrywer(s) is van “Sweef soos ’n arend” ...History Boys en vandag
2013-04-23 Dalk is dit net my voorkeur, maar sonder geskiedenis, kan geen van vandag se debatte sinvol gevoer word nie.Danie Krige, 'n huldigingswoord
2013-04-23 Danie(l) Gerhardus Krige (1919-2013) is blykbaar reeds op 3 Maart oorlede.Taalkanker
2013-04-23 My vraag is: Wat op aarde moet of kan mens doen om dié afgryslike tsoenami te keer?Jan Rap, my 'swak' taalgebruik?
2013-04-22 So soort van om my as persoon minderwaardig te laat oorkom.Taal- en afkomsfeite van meeste wit afrikaners net so bietjie gebuig?
2013-04-22 Interessant is dat grafskrif op grafstene in Sa ook my waarneming in Sa laat klop met wat op Google beskikbaar is.Kousale gevolg dat Afrikaans uit slawe ontstaan het?
2013-04-22 'kaaps' verwring die taalreëls, in tipiese disrespekvol manier tov geen respek vir wet en orde nie!5 Mees moorddadige stede ter wêreld ...
2013-04-22 Shaaim, wat gaan word van SA se rassiste nou dat die wêreld uitkom dat SA een van die veiligste plekke is op aarde?g’ruis innie wind
2013-04-22 noulat Rush in ons stede gat optree,ons m’t haar soel ingilstem gat v’rras,
sonn’r t’v’rwys na “kleur”, “ras”, “klas”
issie tagtigs wat nog orals toon aangee
