Die manier waarop fok gespel word in afrikaans, het nie noorweegse fokk anglisistiese konnotasie van 'fuck' nie! Is dit werklik vloekwoord of 'n werkwoord soos naai, wat as vloekwoord in 'kaaps' in woordeboeke uitgewys word? Naaldwerk?
Dan is afrikaanse vertaling van 'arm struggle hero' in 'kaaps' mos draadtrekker, wat ook 'n stuk gereedskap by koöperasie is?
Dis hierdie tipe misbruik van taal in Sa, wat my die moer inmaak en maak dat ek 'vloek' as ek taal korrek gebruik! Die gevolg is dat ek in anglisismes en res van byvoeglike naamwoorde met -ismes verval!
Hans

