SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Oor Afrikaans: kamaan smile, vir Jan Rap

Angus 2013-04-22 Taal is daardie klanke wat ’n mens kan maak met sy spraakorgane waarmee hy woorde en sinne kan maak met die doel om inligting oor te dra aan ’n ander mens.

Is daar iets soos eiesoortige Afrikaanse humor?

Herman Toerien 2013-04-22 My gevoel is dat daar bepaald iets soos Afrikaanse humor is, maar of  Afrikaanse humor oor sekere besondere eienskappe beskik wat dit van ander soorte humor onderskei, dit is dalk meer kompleks.

Oor taal sal altyd gekla word

Angus 2013-04-19 Jan Rap en vele ander kla oor die swak Afrikaans wat deesdae gepraat word, maar dis niks nuuts nie. 

FW de Klerk en die Afrikaner

Cornelius Henn 2013-04-19 Onder hoofde "Why South Africans owes a huge debt to the Iron Lady", erken FW de Klerk ruiterlik dat hy die Afrikaner, per sy eie definisie hierbo, se onafhanklikheid aan die Ystervrou en Ingeland geabdikeer het.

streng voorb’hou

Jacobus Faasen 2013-04-19 streng voorb’hou

"Meer dan helft van dominees VS is klimaatscepticus"

Cornelius Henn 2013-04-19 "Meer dan helft van dominees VS is klimaatscepticus" 

Afrikaans as taal van apartheidsonderdrukkers

Hans Richardt 2013-04-19 Afrikaans as taal van apartheidsonderdrukkers 

Laaste kommentaar op Roger Scruton

Johannes Comestor 2013-04-19 Laaste kommentaar op Roger Scruton 

Woorde wat ontwikkel het uit die Internet

Wouter 2013-04-19 Woorde wat ontwikkel het uit die Internet 

struggle toe g’n teeparty

Jacobus Faasen 2013-04-19 struggle toe g’n teeparty 

Jan Rap en die nuttige Engels

Varkspek 2013-04-19 Jan Rap en die nuttige Engels 

Trots Suid-Afrikaans vir Jan Rap

Hans Richardt 2013-04-19 Trots Suid-Afrikaans vir Jan Rap 

Lewende Afrikaans vir Jan Rap

Angus 2013-04-19 Lewende Afrikaans vir Jan Rap 

Nota: hoekom Geskiedenis?

Wouter 2013-04-19 Nota: hoekom Geskiedenis? 

Afrikaans as "eiendom"

Hans Richardt 2013-04-19 Afrikaans as "eiendom"

Teen Cornelius II

Wouter 2013-04-19 Teen Cornelius II 

Antwoord op Angus se "sappige taal"

Jan Rap 2013-04-19 Antwoord op Angus se 'sappige taal' 

Jan Kees, as ek Amerikaans praat

Hans Richardt 2013-04-19 Jan Kees, as ek Amerikaans praat 

Nederduits: wikipedia

Hans Richardt 2013-04-19 Nederduits: wikipedia 

Nig Maggie: Die Ystervrou

Reusedwerg 2013-04-19 Nig Maggie 
Top