Stokou nuus, in paar bladsye? Die gewig in koerant is soos plaaslike gemeenskapskoerantjie net los advertensies, meestal Engels, wat verniet by deur afgelewer word.
Nee wat Jan Rap, na die boetie se briewe oor jou en sy ma, moet ons jou nou Jan Raps noem. Jy kla net en ek dink nie Varkspek gaan jou in sy slaapkamer lawe nie!
Hans

