'boetie was eens die bliksem in', maar mat wit vroue wat na 1994 voorheen benadeelde agtergeblewenes by wet gemaak is, het boetie met sy spoke, soos Bart Nel, met sy vinger in sy dinges bly sit.
Nou ja, die son het gestruikel vir wit afrikaanse man in Sa, met kleptokrate wat selfs sy taal opeis as hulle eiendom, na hul hul eie goed weggedonner het, vir papsakke wat met 12 sikkels silwer van Anc gekoop was.
Geen wonder mens sien soveel Ciske de Ratte deesdae op sypaadjies slaap en sonverbrand met geel tande, bedel vir 'n geldjie vir papsak?
Hans

