SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Cornelius Henn, al van Hammurabi gehoor?

Hans Richardt 2013-04-12 Hy was die bewese eerste persoon, wie wette gekodifiseer het op gekapte kliptablette!

Nuwe testament sonder prominente vrou?

Hans Richardt 2013-04-12 Jesus het broederliefde beoefen en Paulus nog meer so!

trimillenniaal p’narie

Jacobus Faasen 2013-04-12 sien Mens, hoe waardes, waard’loos, oneties, disint’greer,
Mens Self eie g’skied’nis, Skepping-V’rhaal, skoon v’rgeet,

Kon mens ooit enige prediker vertrou???

Francois Williams 2013-04-12 Mense gryp altoos na die bywwel, asof dit die alfa en omega is van alles en almal, maar is dit werklik so?

Voorstedelike liegendes oor VVV?

Hans Richardt 2013-04-12 Ek glo glad nie hierdie teorieë nie, want as buiteruimte besoekers wel hier aandoen, sal hul baie meer gesofistikeerd wees as ons!

Wie lieg waar?

CM 2013-04-12 In ’n hof kan almal sweer en bevestig wat waar is.
Daarbuite is almal spoggerig onkundig daaroor.

Jan Rap, oor suiwer Afrikaans

Hans Richardt 2013-04-12 Hoe smaak 'n beeshaas en kokkelette? Ek sien al die brahmaan met konyn ore. Ek wonder oor die verwarring op 'n lughawe in Kaapstad, as jy vra vir 'n huurmotor? Gaan hul jou na Avis toe verwys?

Wat doen ek vir Afrikaans?

Hans Richardt 2013-04-12 Ek werk in Daveyton.

Vir Angus oor sy kommentaar van 11 deser

Jan Rap 2013-04-12 'n Leenwoord vul 'n leemte waar gatlekwoorde 'n kniebuig in die rigting van die populêre kultuur is.

Engels as enigste hoftaal?

Hans Richardt 2013-04-12 Hierdie voorstel van Regter Cynthia Pretorius kom nie as verrassing in media nie.

Regter verstaan nie taaldiversiteit nie

Jacques van der Elst 2013-04-12 Die Afrikaanse Taalraad verskil ernstig van Regter Cynthia Pretorius se pleidooi voor die Regterlike Dienskommissie dat Engels maar die enigste hoftaal in Suid-Afrika moet wees.

Vir Wouter en Angus

Varkspek 2013-04-11
Terloops Angus, Engels het die woord "dapper" in die 15de eeu uit Middel Nederlands of Middel Lae Duits gekry, waar dit beteken het "bold, heavy"

Neiging om vir 'ewig' te wil leef?

Hans Richardt 2013-04-11
Noem dit 'kopskuif', noem dit wat, niemand sal ewig leef nie.

Die Israeliete (Jode)

Cornelius Henn 2013-04-11
Ek vra dan: Het God miskien sy volk verstoot?

F Marx se kommentaar onderaan Angus se brief

Jan Rap 2013-04-11 Nou is daar enige van julle by julle volle verstand wat dink 'n Engelsman sal ooit sy taal so verkrag?

Waarheid

CM 2013-04-11 Waarheid is nie iets wat gesoek kan word nie.
Dit is altyd daar om te ervaar.
Wat knaend gesoek word is nuwe maniere om mekaar te belieg.

Ruimtespieël vir Brianvds

Panda 2013-04-11 Ek sluit twee foto’s van my ruimtespieël in.

Antwoord vir Angus oor sy 'Lewende Taal'-brief

Jan Rap 2013-04-11 Ek stem nie saam dat dit nogal dink kos om jou eie taal te praat nie.

Roger Scruton: The Face of God

Johannes Comestor 2013-04-11 "Met verwysing na die oerknal noem Scruton tereg dat die veronderstelling dat daar 'n begin vir alles (dus ook tyd) was, omstrede is. Hy het dit ook teen die wetenskaplike standpunt dat alle gebeure, ook dié in die mens se gees, deterministies (dus onvry) is; ook dat alles toevallig gebeur."

tongvrug

Jacobus Faasen 2013-04-10 b’staan Afrika-taal, kontinentaal, al v’r bai’ lank,
berg-oor, via kloof, vallei, éggo eggo, v’n’r klank,
taallei’rslegitimiteit, Broed’rseerl’kheid, gou soek,
soos kwasi-Afrikaanses m’kaar skell’nd v’rvloek
Top