Cornelius Henn, al van Hammurabi gehoor?

  • 0

Hy was die bewese eerste persoon, wie wette gekodifiseer het op gekapte kliptablette!

Lees gerus op. As christene die 'broederskap' soos bv in 'laaste avondmaal' geskilder, sou leef, sou hul nie 'n God gehad het wat hul met persoonlike rykdom geseën het nie, maar al hul seëning gedeel het met die wat nie het nie...!

Ook nie groot geld in meubels belê het nie. Ook nie teen broeders, wat soos Paulus sy ewige liefde vir sy dienaar uitspreek, verjaag uit diè kerk nie?

Die SA-gelowiges is enigma van vooropgestelde idees.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top