Nuwe testament sonder prominente vrou?

  • 0

Jesus het broederliefde beoefen en Paulus nog meer so! Volgens die nuwe testament, was nie een getroud nie? Is dit nie 'n klassieke geval van die beste stuurman staan aan wal nie?

Vir my is dit wilde spekulasie oor 'n onervare man se siening van ideale huwelik, wat self nooit die natuur van sy eie vrou beskryf nie. Hoorsê spekulasie op die beste.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top