Die groetmetode van jou laat my dink aan die Druzze in Israel. Kyk gerus Druzze op in Google.
Dit is nie dieselfde as Druids nie!
Beide is ver anders as Asatru!
Vir neulers hier op LitNet oor geloof, is daar blykbaar net Hindu, Islam, Boeddhisme en Christendom! So 'n bietjie tonnelvisie waaraan die mensies met oordrewe selfbeelde ly? Nou ja sterkte, daar is 'n wêreld vol van gelowe.
Hans

