Engels as enigste hoftaal?

  • 0

Wit Afrikaanse tolke? Uit ervaring weet ek dat ons kader tolke swart is! Alreeds is dit in Gauteng makliker om jou getuienis net direk in Engels te lewer.

Hierdie voorstel van Regter Cynthia Pretorius kom nie as verrassing in media nie. Ideale deeltydse werkgeleentheid vir jou Jan Rap, dan kan jy jou standpunt daagliks uitleef. Ek het baie vrae en daarom gebruik ek vraagtekens aan einde van sinne.

My selfoon redigeer my geskrifte as ek e-pos posknoppie druk en die telefoontale is Latvian, French en English. My al gefrustreer tot punt waar ek amper selfoon gebreek het! Jan Rap, jy sou nie van my suiwer taal gehou het, wat ek foontjie al toegevoeg het nie ... As ons darem net Afrikaanse selfone kan kry ...

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top