Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.Stuur jou brief aanwebvoet@litnet.co.za.Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.Send letters towebvoet@litnet.co.za.
Hans Richardt2013-04-08Of het dit? Disinformasie het dalk nuwe afmetings aangeneem, maar ten minste lees man dit nie jare later êrens in 'n dokter se spreekkamer nie...
Jaco2013-04-08Aangesien Duitswester so tekere teenoor KdK gaan, sal dit interessant wees indien Duitswester sy godsdienstige oortuiging vir ons sal uiteensit, sodat die ook onder die vergrootglas geplaas kan word.
Wouter2013-04-08Waar vind die leser Irving vandag? David Irving as die mees makabere toergids wat daar kan wees, 'n toergids by kampe soos die by Majdanek nog steeds besig om die David Irving weergawe van die geskiedenis te verkondig.
Wouter2013-04-08Engel vaar uit teen woorde soos, lengthy, reliable, talented, influential, tremendous. Woorde wat nie in die Britse woordeskat was tot en met die stigting en afstigting van die VSA.
Jan Rap2013-04-08Wat jy as 'leengoed' beskou is woorde vanuit ander tale wat dinge en begrippe beskryf waarvoor daar, hoofsaaklik, nie gepaste woorde in die, noem dit maar ontvangstaal, bestaan nie. Leenwoorde en mengeltaal is verskillende goed.
George Bekker2013-04-05"Hierdie brief is eintlik ’n lelike aanval van een joernalis op ’n ander, of is dit maar net nog ’n Claassen-ateïste veldtog teen die evangelie?"
Cornelius Henn2013-04-05"Jy is duidelik gebreinspoel as jy jouself so afhanklik wil maak van die kennis wat die Geldmag, uiteindelik met hul eie agenda die wêreld instuur."
Hans Richardt2013-04-05"Feit bly, ons kan nie net troepe instuur om ongewilde staatshoof in plek te hou nie, dis hoe diktators in Afrika in beheer bly!"
Jan Rap2013-04-05"Daar is mense wat heeltemal verlief neem met die feit dat Afrikaans sy hoër funksies verloor want hulle glo, hulle verkondig eintlik, dat solank die taal net gepraat word sal hy bly voortbestaan."
Angus2013-04-05"Jy beskou Afrikaans vanuit ’n kultuuroogpunt; soos dit geërf is van ons voorvaders, so moet dit behoue bly, en vreemde invloede moet ten alle koste afgeweer en uitgeroei word. Ek aan die anderkant weer, beskou dit vanuit ’n linguistiese oogpunt ..."