SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Foto van David Icke tydens sy lesing oor reptiele ras?
2013-04-03 "Dis vergesogte voorstedelike teorieë en wilde bewerings is skynbaar selfs plooibaar vir 'christene'?"Om te filosofeer of nie
2013-04-03 "Kant wou sy plig, veral as geleerde, gedissiplineerd doen. Piëtistiese Lutherse geloof, waarvolgens ’n mens ag op jou gewete moet slaan, het ’n vormende rol in sy jeug en selfs later gespeel."David Icke se redenasie oor BRICS
2013-04-03 "Ontleed die situasie: China handel in dollars en euro met wêreld. SA handel in dollars met China."Westerse God en nekrofilie
2013-04-02 Daagliks word daar 200 kinders ontvoer in die VSA alleen, juis vir die doel van geldmaak op so ’n wyse.Cornelius, einde van tog vir 2013
2013-04-02 "Om te dink dat ’n man so 5 miljoen rand nodig het vir aftrede, met afbetaalde huis, maak my bang, want dis in die afsienbare toekoms ..."Moenie op pasgeboude muur staan!
2013-04-02 "Nou ja, ek moet vasbyt en klaar kry, nou is dit 'taai'!"Kreoolse Afrikaanse toekoms?
2013-04-02 "Ek kry die gevoel dat die Genootskap vir regte aArikaans, juis gemik was teen Kaaps of kombuis-Afrikaans!"Brief antwoord op: 'Help ou TV-reeks: Misdaad"
2013-04-02 "Inspekteur Haverkamp, soos genoem in die brief, was vertolk deur ’n gesiene Duitse akteur, Hansjörg Felmy, wat ’n paar jaar terug oorlede is."Vir Jan oor die lewende taal
2013-04-02 "Taal moet dus noodwendig gedurig verander om aan te pas by omstandighede, anders raak dit in onbruik en gaan dood."Ons voer van NZ af in!
2013-04-02 "Hier dog ek NZ is een van die korrupste en mees bankrot landjies in die wereld, ek meen, hulle HET ’n mynbedryf gehad ..."Doodsklokke lui lankal vir die EU
2013-04-02 "Ek meen, dis absoluut ongelooflik hoe onbevoeg die bankiers en regerings van die EU is!!"tweesnydend’ “-isme”
2013-04-02 "G’wete, realisties, ja, waarlik, Skepp’r se Instrument,niks ann’rs gee heel G’heelbeeld, v’rskaf volle Prent"
