David Icke se redenasie oor BRICS

  • 0

Hy redeneer dat die BRICS bank dié teenvoeter sal wees vir die WMF, dié Moody's kredietgradering en die bevryding van 'Illimunati' geldmag? Uiteindelik sal dit BRICS lande bevry van dollar en euro as handelsgeld?

Ontleed die situasie: China handel in dollars en euro met wêreld. SA handel in dollars met China. Die belegging in BRICS bank is in VSA dollars!

Die 'reptiel geldmag' volgens Icke is in Britse pond, dollar, euro ens. As daar net handel tussen BRICS lande is, gaan die ekonomië uiteindelik stagneer. Is daar 'n reptiel ooreenkoms tussen Icke se voorstedelike legendes en ander skrywer se eeky skrywes hier oor Europa en als Europees ...?

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top