Ek het op my pasgeboude muur geklim om iets bo te doen, aan linkerkant van foto! Les? Breek af! My dagha is so verdomp hard ... Nou ja, dis finale takie, dan pak en ry op Vrydag! Ek wil nie stories hoor oor my vrot bouery as amateur nie! Klein dorpie, Groot nuus.
Nou ja, ek moet vasbyt en klaar kry, nou is dit 'taai'!
Hans


