SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Trienie ea probeer dalk te hard?
2013-03-25 Ek wil nie 'bekeer' wees na die tipe bi-polêre wedergeboorte geweld wat hul dikwels hier op LitNet beskryf nie.Die Tanner Lesings, Van Zyl Slabbert en demokrasie
2013-03-25 Aangesien dit sinneloos sou wees om na ’n verstokte ideoloog te draai vir advies oor die onderwerp verkies ek om my te wend tot ’n lesing wat Van Zyl Slabbert gelewer het in lewe by die Universiteit van Oxford oor die tydperk 27 en 29 Oktober 1987.Voorstedelike legendes van David Icke?
2013-03-25 Hy beweer dat die slang/reptiel in Genesis met Eva seks gehad het, dat sy van sy 'boom van kennis van goed en kwaad' geëet het, voor Adam ook geproe het!Realiteite van Europa - Bankrotskap
2013-03-25 Die feite van die dag bewys duidelik dat ek korrek was en is ... VSA is bankrot, en die EU is bankrot, feite.Sameswering en die olie in Irak
2013-03-25 Klink dit asof Amerika die wenners was en die oorlog dit werd was?Geheuekiekies 21 en 22
2013-03-25 Die uiteinde van die saak is die vangwaens vertrek en vanuit die laaste wa se agterruit, eintlik agtersif, loer ou Gys en sy kliënt vir ons. Ons het vir hulle gewaai maar Gys en sy kliënt het nie teruggewaai nie.Kuberkabouter wouter en die net
2013-03-25 Dus om as ’n kuberkabouter uitgeskel te word is dalk seer in die begin, maar daar is geen ander plek waar ek wil wees nie as juis in kuberland, wouter, kabouter of nie.Vir die wat glo …
2013-03-25So, vir die wat glo die taal moet net gepraat word is daar slegte nuus: Hy word nie meer gepraat nie.
