My 'pelgrimstog' elke jaar

  • 0

Mense betaal deur hul nekke om pelgrimstog jaarliks in Spanje te gaan stap. Dan hou hul net ‘n fotoalbum oor vir onkoste.

My pelgrimstog gee my amateurgeboude 'huisie'! Tasbaar en bate?

Ek het vanoggend wakker geword en lekker koel dag het my gegroet, mis oor Rebunie! Hoe hou mens aan, 6 dae 'n week? Dis die essensie van 'n pelgrimstog, opgee bestaan nie! Nou ja, die lewe bly 'n lied.

Hans

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top