SêNet-briewe

Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat. Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za. Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions. Send letters to webvoet@litnet.co.za.

Nuwe Pous en die katoolse kerk se kaskenades!

Francois Williams 2013-03-15
Gelukkig het hulle darem 'n goeie rugbyspan, en ek hoor mooi senoritas, dus hou ek darem opsies oop.

Die "flap" oor Trienie

Wouter 2013-03-15 ’n Persona kan na willekeur geskep word en is dit mos nou al welbekend dat gereeld is die persoon met wie daar gekommunikeer word oor die media van die internet nie altyd die persoon wat jy dink hulle is.

Primo Homo Sapiens

Jacobus Faasen 2013-03-15 is ewolusie niks, sonn’r wet’nskapl’k b’wys,
g’loof niks, sonn’r hoop-’p-hoop, oppe prys,

Wouter, jou doring ...

Cornelius Henn 2013-03-15
In die opsig nooi ek jou om deur jou spesiale toegang tot inligting, jy ons Boereheld Hans Dons de Lange se geskiedenis spoor en met ons deel (beter of nes 'n Johannes Comestor dit sou doen).

Fragmentering of holisme?

CreativeSpark 2013-03-15
'n Olifant bestaan uit agt dele: 'n slurp, kop, lyf, stert en vier bene. Sonder hierdie dele is daar nie 'n olifant nie.

Notas: Die gesprek oor geweld in Kommentaar

Wouter 2013-03-15 Die aard van geheue is dat wanneer ‘n onderwerp aangespreek word die aanhoorder daarvan soms sal teruggaan na van die opstelle, artikels, programme, boeke wat voorheen aspekte van die onderwerp laat uitstaan het en dan weer herbesoek.

Notas: Die pad na demokrasie

Wouter 2013-03-15 Die argument gaan oor demokrasie en wie het die reg tot demokrasie.

Hier kom 'n mooi storie!

Trienie 2013-03-15

Ons stede

Yuri Thumbran 2013-03-15 "Daar is wel aksie in terme van die vernuwing in Braamfontein en die geweste, maar Johannesburg benodig ‘n drastiese hupstoot om nog in die volgende 30 jaar te oorleef."

moed’rtaalkwaal

Jacobus Faasen 2013-03-14 sed’rt mid-70’s pryk ’n monument, v’r Afrikaans,
kanti, twintig jaar, post-vryheid, inne ong’lykheid,
etimologies rassisties, term uit pre-apartheidstyd,
wie wil nu in “Boer-taal” ’n eksklusief kwela dans?

Vir Wouter oor sy Geweldbrief

Jan Rap 2013-03-14 Dit is wel moontlik dat soldate aangewend kan word om terreur en sabotasie te pleeg maar die feit bly staan: Die een se terroris is NIE die ander se vryheidsvegter nie; dit is nie 'n relatiewe term nie.

Die wonder van woorde

CM 2013-03-14 Enigiets wat met woorde sonde gemaak is, kan met woorde geheilig word.

Komkommer jou oor liefde

Jacques 2013-03-14 “Die liefde is soos ‘n ryp komkommer, vergeet hom in sy sakkie dan verlep hy sommer.” So sing Valiant Swart oor die liefde.

liefd’ vi’ naast’

Jacobus Faasen 2013-03-14 Vad’r bied Mens, van toeka af, Paradys,
ook dié, wie m’t eie G’wete hann’l dryf,
Mens propvol vrae oppie Lewe Een-reis,
t’rwyl nag’slag grense al verd’r v’rskuif

Aandag alle liefhebbers van tale

Adriaan 2013-03-14 Die welstand van ’n taal word nie gemeet aan die feit dat jy nog steeds die opsie van Afrikaans by die OTM geniet nie.

50 shades of Grey

Wouter 2013-03-14 ‘n Blaaskans weg van Camus, Kafka, Lincoln en die teleurstelling van Suid-Afrikaanse politiek.

Pi-dag

Angus 2013-03-14 Vandag, 14 Maart (3.14), is dit Pi-dag. Dit word wêreldwyd gevier, en nie om dowe neute nie.

Christene en hul geloof?

Hans Richardt 2013-03-14 Hier is 'n man so 6 jaar ouer as ek, wat besluit hy tree in die Karoo af! Sê ek verlede jaar in Augustus hy moet sy karavaantent met toue of moontlik, kabels, vasmaak!

Waarom ek van RSG hou

Wouter 2013-03-14 Vergelykend tot wat van ‘n radiostatsie verwag word, voldoen RSG suksesvol daaraan en dit was ‘n aangename verrassing.

So lyk ek nou in die Karoo!

Hans Richardt 2013-03-14 Jislaaik die flits van xperia selfoon kamera is skielik en skerp in die Karoo-nag!
Top