Primo Homo Sapiens

  • 0

is ewolusie niks, sonn’r wet’nskapl’k b’wys,
g’loof niks, sonn’r hoop-’p-hoop, oppe prys,
G’wete-herwinning eintlik glattie ’n proses,
eers m’t G’wete terug, kom Mens byrie res

magslustige veg voort, onskuld kla’ b’roof,
pseudo-fiksie-illusie, opg’dis, as waarheid,
slaw’rny-naarheid, pyn-’n-ly, v’n apartheid,
Mens, opsetl’k, Self-destruktief, Self afsloof

glitterazzi, Red Bull-g’drewe, als kwasi-pseudo-narcissisties ervaar,
via struktuurg’weldsimfonie, toet’ntalisties, tot in ivoortoring b’koor,
via onkund’-ontkenningskunde, sin vir rigting, GPS-’n-al, als v’rloor,
meerd’rheid, “Duiw’lspiek”-siek, lot so sup’r-ultra-g’dweë aanvaar

nooit g’noeg kernwap’ns, oorloë, uitwissing, slagting,
Primo Sapiens, Aardling, listig, op trip v’n minagting

Jacobus Faasen

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top