SêNet-briewe
Sê jou sê op die Sê! LitNet se vuurwarm brieweblad oor alles en nog wat.
Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.
Don’t bite your tongue! Turn up the heat and send us your letters and opinions.
Send letters to webvoet@litnet.co.za.
Oom Jors, Koos en Antie San
2013-03-12 "Geheime organisasies het, so net na die groot oorlog, oral in die dorp en op die plase die gesprekke oorheers ..."Nostalgiese geheuekiekie: kinderjare
2013-03-12 "Ek onthou, wanneer ek verby sy stilwordingsplek gestap het, die klank van sy basstem onderlangs, agter die toe deur. Hoe hy bid en vas en bid."twintig-dertien blues
2013-03-11 “Duiw’lspiek”-dissip’lsore spits wann’r navors’r iets fluist’r,smokk’lspinstorie re einde vannie wêreld, ’t word b’luist’r,
Skoolmeisie vermoor op bus
2013-03-11 Onlangs was 'n Indiese meisie wreed verkrag op 'n bus, toe sy en haar kêrel op 'n privaat bus geklim het, en die mense van India was smoorkwaad.Comester: Die waarde van kultuur
2013-03-11 Ek glo ek is korrek met my veronderstelling dat die volgende programreeks in jou smaak sal val.Verblindende akademiese kennis
2013-03-11 Met die werklikheid te ingewikkeld vir begrip, word aangeleerde onsin hoogdrawend van geslag tot geslag oorgedra.Satan se goed?
2013-03-11'n 'Pastoor' het op dié datum by my aangekom en beweer ek is doenig met 'satan' se goed...??
Vir Kobus Faasen oor sy kommentaar
2013-03-11 Ek verwys na jou kommentaar onderaan my brief van 7 deser aan jou.Vir Wouter Ferns oor sy 'Verlig & Verkramp'
2013-03-11 'Herstel', soos jy weet, beteken om iets wat nou fout is te verander na soos dit was toe dit nog gewerk het.Jonger armer jongmense is resep vir anargie!
2013-03-08 Werklose jongmense in Sa groei met elke publikasie van matriekuitslae!libertad
2013-03-08 verklaar Millennium Drie Homo Sap-Sap: “Als piekfyn,relisjieus, opfoet’rkundig, ’p sosio-ekonomies terrein,
